Dankie dat u die Zuid-Afrikaansche Republiekeinse Aanlynwebwerf besoek het.
U is welkom om die Republikeinse Bestuur te kontak vir meer inligting of om kommentaar te lewer op ZAR regeringsaktiwiteite, -programme en -projekte, regeringsdienste, of om te kla oor dienslewering.
U kan die Bestuur op die volgende maniere kontak:
Foon No. : 083 966 36 12 Hoof Kantoor
E-Pos : hoofkantoor@zarboervolk.com
ZAR Hoofbalju 083 462 5503 vir Noodgeval